Monday, December 29, 2008

geluk


Jare gelede dit maak nie saak wanneer
by my eerste ontmoeting dit maak nie saak met wie
het ons mekaar op 'n tydstip los van tyd
stip aangekyk, gekyk.

Soms flits dit weer in my bewussyn terug
verblindend skerp, 'n pyl van louter lig,
beys en waarborg van ek weet nie wat.

-Elisabeth Eybers, 1982-

No comments: